KUNS (AFRIKAANS)

Afdeling A - Kuns

Event Date:

01 Aug 2019

Event Time:

08:00 AM

Event Location:

Merensky High School, Tzaneen

VOLTOOIDE KUNSWERKE WORD INGEHANDIG BY MDDK FOYER VOOR 13:00 OP 2 AUG 2019

Riglyne:
• Enige medium mag gebruik word
• A3 papier (297mm x 420mm) – gepas vir gekose medium.
• Geen collages toegelaat.
• Geen geraamde werk.
• Monteer op karton.
• Gebruik ‘n fikseersproei indien die medium kan afgee.
• Naam en van, kategorie, graad en tema moet agter op kunswerk aangebring word.
• Gee die kunswerk ‘n titel: bv Tema: My huis – Titel: Die rooi deur hou wag
• Kunswerke word beoordeel op teken/verftegniek, komposisie, toonaard, en graad van waarneming en artistieke uitdrukking.
• Kunswerke sal in die MDDK foyer uitgestal word vanaf 2 September 2019.
• Kort toekenningseremonie: Donderdag 5 September 2019 om 17:00 in die MDDK sentrum.
• Kunswerke kan vanaf 6 September afgehaal word.

Event Expired

Event Location:

Total Seat: 3000
  • Merensky High School
  • R36 between Tzaneen and Modjadjiskloof, Merensky High School
  • Tzaneen
  • Limpopo
  • South Africa
  • Thu, 01 Aug 2019 08:00 AM - Thu, 01 Aug 2019 01:00 PM

Share This Event

Online entries close 14 June 2019 Dismiss