FOTOGRAFIE (AFRIKAANS)

Afdeling - Fotografie

Event Date:

02 Aug 2019

Event Time:

08:00 AM

Event Location:

Merensky High School, Tzaneen

SLEGS HOËRSKOOL LEERLINGE MAG VIR HIERDIE AFDELING INSKRYF
HANDIG ‘N PORTEFEULJE MET 3 FOTO’S UIT 3 VERSKILLENDE GENRES IN

  • Foto’s mag slegs met ‘n DSLR-kamera geneem word.
  • Swart-en-wit of kleurfoto’s word toegelaat.
  • Digitale manipulasie soos “crop”, ”burn”, “dodge”, ”filters” of “treatments” wat beskikbaar is op Photoshop en Instagram of ander sagteware mag gebruik word. Geen ander manipulasie sal toegelaat word nie. Foto’s mag nie digitaal geskep word deur twee aparte beelde saam te voeg deur middel van sagteware nie. Sagteware mag slegs gebruik word om bestaande foto’s te verbeter.
  • Kandidate wat digitale manipulasie gebruik, moet asseblief die oorspronklike, ongeredigeerde foto aan die agterkant van die inskrywing aanheg.
  • Inskrywings moet gedruk word op A4 glan- fotografiepapier (297x210mm).
  • Die 3 foto’s moet op stewige swart karton gemonteer word.
  • LET WEL: geen geblokte werk.
  • Jou naam moet op die collage aangebring word.
  • Dui ook die maak van die kamera asook model en lens aan.
  • Gee titels vir die foto’s, bv: GENRE: LEEFSTYL – TITEL: PRET IN DIE SON.
  • Spesifiseer die spesifieke instellings: bv “MANUAL MODE” of “PRIORITY MODE”
    (ISO, F-STOP, “SHUTTER SPEED“) ook op jou collage.
  • Inskrywings moet voor 12:00 op 1 Augustus 2019 by die MHS ontvangs ingehandig word.
  • INSKRYWINGSFOOI: R85
  • Elke kandidaat ontvang ‘n sertifikaat en beoordelaarsverslag.
  • ‘n Wenner, tweede en derde plekke sal aangekondig word.
  • Die foto’s sal vanaf 2 September in die MDDK-voorportaal uitgestal word.
  • Kort toekeningsseremonie: Donderdag, 5 September 2019, om 17:00 by die MDDK sentrum.
Event Expired

Event Location:

Total Seat: 3000
  • Merensky High School
  • R36 between Tzaneen and Modjadjiskloof, Merensky High School
  • Tzaneen
  • Limpopo
  • South Africa
  • Fri, 02 Aug 2019 08:00 AM - Fri, 02 Aug 2019 01:00 PM

Share This Event

Online entries close 14 June 2019 Dismiss